On Saturday, 14 August 2021, 50 of our Matriculants took part in the WCED’s Provincial Business Studies Quiz! There were 120 questions for approximately 1800 competitors.

11 of our Gr12’s competed in the final round – the Top 200 – with an additional 100 questions.

Finale rondtes 

  • Die Top 100 leerders sal meeding in die Finale Rondtes 5 & 6
  • Rondte 5 begin stiptelik om 12:30 
  • Elke rondte bestaan uit 50 vrae 
  • Albei rondtes moet binne 80 minute voltooi word 
  • Slegs Top 100 leerders sal die skakel vir Ronde 5 ontvang. 
  • Sodra jy die antwoorde vir Ronde 5 ingedien het, kry jy die skakel vir Ronde 6. 

Hieronder vind skakel van monster vrae. Probeer asseblief om die monster vrae te beantwoord om ‘n idee te kry van die struktuur van die vrae wat jy sal  moet  antwoord. 

https://forms.gle/6voWfbVYhBjMY1JX6